Monthly Archives: November 2012

Om weer te probeer: die herstandaardisering van Afrikaans

As Afrikaans gesond wil bly, sal ons haar moet herstandaardiseer, meen Gerda Odendaal, ’n SU-student wat pas haar doktorale proefskrif oor die onderwerp voltooi het.

3 Comments

‘I am the master of my fate’: om die geskiedenis anders te verbeel

Bekendstelling van Die laaste Afrikanerleiers deur Hermann Giliomee, 10 November 2012, Protea Boekwinkel, Stellenbosch.

Hoe sou sake in Suid-Afrika anders verloop het as die Nasionale Party vroeër met die opposisie begin onderhandel het? Dit is een van vele vrae wat Hermann Giliomee by sy onlangse boekbekendstelling aangespreek het. Annel Pieterse doen verslag.

Leave a comment

Deon Lotz discusses ‘Skoonheid’

During a recent seminar at the Stellenbosch University English Department, actor Deon Lotz discussed his role in the film “Skoonheid”, touching on issues ranging from production and audience response to Afrikaner masculinity and same-sex rape. Deon Lotz discusses ‘Skoonheid’ by […]

Leave a comment