JC Blyk

o johannesburg

o johannesburg manjifieke kristal
uitgestal in die goue lig van 'n februarievrydagmiddag
genestel in die donker bos waar Eros los loop
'n manskap van die Mens
in wie die Lewe onbegrens

 

 

Posted in Blogs, JC Blyk | Tagged

Comments