JC Blyk

More is die einde van die wêreld.

Nee, vandag is die einde van die wêreld.

Ook nie gister nie.Vandag.

Ek praktiseer liefdesjoga met Een. Ons ontdek in die diep voue van die nag in die kamer van die hart wat koud geword het hitte in die kloue van die dood.

Nou is dit tyd om op te staan en my krygsdrag aan te trek.

This entry was posted in Blogs, JC Blyk

Comments