Woordfees 2012

SLiPnet loods 'n verslag-aanslag tydens vanjaar se Woordfees op Stellenbosch waar meer as 15 verslaggewers oor van die belangrikste gebeure tydens die fees skryf. Die verslae sal opgelaai word soos hulle inkom, so hou maar ’n ogie oor hierdie blad soos die week verloop.

  • Krog se voorlesing betower, Mankepank en ander Verse: ’n gesprek met Antjie Krog en Diek Grobler, 10 Maart 2012, US Woordfees, Stellenbosch, verslag deur Bibi Burger
  • Om donker hoeke te belig, Sirkusboere: Dr Piet Croucamp gesels met Sonja Loots, 8 Maart 2012, US Woordfees, Stellenbosch, verslag deur Jonathan Amid
+ posts

The Stellenbosch Literary Project was set up in February 2011 as a public media and events platform to advance literary and performance culture in all languages in South Africa.

A project of the Department of English at Stellenbosch University, SLiP also acts as a hub for community engagement in both the literary and performance spheres.

Comments

Pieter Odendaal says:

Hello Mariana
Ons het 20 verslae vir hierdie jaar se Woordfees aangevra, en belowe om volgende jaar meer te publiseer. Baie dankie vir jou belangstelling en geesdrif.

Mariana Els says:

Wanner kan ons nog verslae te wagte wees?????

Wil baie graag hoor oor van die ander produksies op die fees!