Jacomien van Niekerk

Jacomien van Niekerk

PROFILES

Jacomien van Niekerk


Jacomien van Niekerk is ’n lektor in die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria. Sy bied kursusse in Afrikaanse poësie, prosa en drama aan. Haar navorsingsbelangstellings sluit Afrikaanse drama, orale literatuur en die werk van Antjie Krog in. Sy is tans besig met ’n DLitt-proefskrif oor Antjie Krog.